NW opsomming - Maart 2010

Card Set Information

Author:
rayno@live.co.za
ID:
10790
Filename:
NW opsomming - Maart 2010
Updated:
2010-03-16 11:13:02
Tags:
Biologie biologie maart 2010 NW natuur
Folders:

Description:
Natuurwetenskap opsomming - Eksamen - Maart
Show Answers:

Home > Flashcards > Print Preview

The flashcards below were created by user rayno@live.co.za on FreezingBlue Flashcards. What would you like to do?


  1. Meer as 90% van die water deur plantwortels opgeneem word... (gebeur wat mee)
    gaan as waterdamp deur die blare van die plant verlore
  2. Elke sel in 'n organisme bestaan uit hoeveel persent water?
    tussen 50% en 90%
  3. Wat is die rolle van water: (6)
    • Water as 'n oplosmiddel
    • Chemiese reaksies
    • Vervoer
    • Voortplanting
    • Liggaamsteun
    • Temperatuurbeheer
  4. Verduidelik wat jy verstaan onder: Water as 'n oplosmiddel
    • Meer dinge kan in water oplos as in enige ander vloeistof (oplosmiddel)
    • As stowwe opgelos word, is dit makliker vir hulle om aan chemiese reaksies deel te neem
    • Gasse bv. koolstofdioksied en suurstof moet in water oplos voordat hulle liggaamselle kan binnedring
  5. Verduidelik wat jy verstaan onder die rol van water in Chemiese reaksies
    • Alle chemiese reaksies in die liggaam vind in water plaas
    • Watermolekules neem ook aan sommige reaksies deel, byvoorbeeld fotosintese
  6. Water se rol in Vervoer?
    • Water = NB - stowwe deur die liggaam te vervoer
    • Plante - mineraalsoute uit die grond , in water opgelos en na alle dele van plant geneem
    • Diere - baie stowwe in water opgelos sodat - deur liggaam vervoer kan word.
    • Bloed - stof - meeste opgeloste stowwe deur ons liggame vervoer
  7. Water se rol in Voortplanting
    • Eenvoudige plante (mosse en varings) - slegs voortplant as hulle met dun lagie water bedek
    • Alle Diere het water nodig - voort te plant.
    • Diere bv. visse en paddas plant in water voort
  8. Water se rol in liggaamsteun
    • Eenvoudige diere - wurms en slakke gebruik water in liggaamselle om liggame te ondersteun
    • Plante behou ook hul vorm en groei regop agv water in selle - teen selwande druk
  9. Water se rol in Temperatuur?
    • Water nodig om liggame koel te hou. Sweetkliere produseer sweet- voorkom - oorverhit.
    • Sweet verdamp van liggaam se oppervlak - laat ons afkoel
    • Plante - soortgelyke stelsel - verloor water uit blare - help om plant af te koel.
    • Tydens transpirasie verloor plante water in vorm van waterdamp - spesiale openinge in blare
  10. Bloed bestaan uit hoeveel % water?
    50%
  11. Waaruit bestaan bloed nog...?
    45% - bestaan uit rooi- en witbloedselle en opgeloste stowwe
  12. Definieer transpirasie
    Die verlies van waterdamp deur die blare van 'n plant
  13. Definieer stomata.
    openinge in die oppervlak van blare - laat gasse in en uit blaar beweeg
  14. Wat hang die tipe vervoerstelsel wat 'n organisme het, van af?
    die grootte van die organisme
  15. Definieer diffusie
    beweging van molekules van 'n streek waar daar 'n hoe konsentrasie molekules is na een waar daar 'n laer konsentrasie molekules is, totdat die konsentrasie in albei streke dieselfde is
  16. Diffusie is die eenvoudigste manier om ...
    stowwe in lewende organismes te vervoer
  17. Wat is 'n voorbeeld van 'n mikroskopiese eensellgie organisme?
    amoeba
  18. Definieer osmose:
    Diffusie van water deur 'n selektief deurlaatbare membraan
  19. Definieer selektief deurlaatbaar:
    Dit laat slegs sekere stowwe deurbeweeg
  20. Groter organismes maak nie alleenlik op diffusie en osmose staat vir vervoer nie, maar het 'n hele .....
    Sirkulasiestelsel
  21. Definieer sirkulasiestelsel
    'n stelsel wat stowwe in 'n organisme se hele liggaam vervoer
  22. Sirkulasiestelsel bestaan uit 3 hoofdele:
    • Vloeistof - bloed - wat stowwe in die liggaam vervoer
    • Bloedvate, wat die bloed dra
    • Hart, wat die bloed deur die liggaam pomp
  23. Definieer geslote sirkulasie:
    As die bloed aanhoudend deur die bloedsomloopstelsel vloei en nie die bloedvate verlaat tensy dit beskadig word nie.
  24. Wat is bloed?
    • Bloed is 'n mengsel van:
    • Rooibloedselle
    • Witbloedselle
    • en plaatjies
  25. rooiselle bevat 'n proteien genaamd:
    hemoglobien
  26. Definieer hemoblobien:
    stof in rooibloedselle wat suurstof vervoer
  27. wat is die funksie van rooiselle
    Rooibloedselle vervoer suurstof met behulp van hemoglobien
  28. Wat is die plasma?
    hoofsaaklik water met verteerde kos, koolstofdioksied, hormone, soute en ander stowwe wat daarin opgelos is.
  29. Wat doen witselle?
    • sommige vernietig kieme deur dit te omring en te verteer
    • Ander maak chemise stowwe genaamd teenliggaampies, wat help om siektes te beveg
  30. wat is plaatjies:
    fragmente van bloedselle
  31. vaarvoor is plaatjies belangrik
    laat jou bloed stol - jy jouself sny
  32. Die hart pomp bloed deur die liggaam dmv...
    'n stel buise wat bloedvate genoem word
  33. Daar is 3 tipes bloedvate:
    • slagare
    • are
    • haarvate
  34. wat word slagare ook genoem?
    arterie
  35. wat word are ook genoem?
    vene
  36. wat word haarvate ook genoem?
    kappilere bloedvate
  37. wat is die funksie van die slagare?
    Dit pomp bloed weg van die hart na die res van die liggam
  38. wat is die funksie van die Are?
    • neem bloed na die hart.
    • Sommige are het eenrigtingkleppe wat keer dat bloed terugvloei
  39. wat is die haarvate?
    'n netwerk baie klein bloedvate wat die slagare en are verbind
  40. wat is die funksie van haarvate?
    Die haarvate stel stowwe in die selle vry en vervoer afvalstowwe weg van die selle.
  41. Regterkant van die hart het Suurstofarme/ryke bloed?
    Suurstofarme
  42. Linkerkant van die hart het suurstofarme/ryke bloed
    suurstofryke
  43. wat gebeur met die bloed in die res van die liggaam?
    selle absorbeer suurstof en voedsel uit bloed en stel koolstofdioksie en ander afvalstowwe in bloed vry
  44. wat gebeur met bloed by die longe?
    bloed absorbeer suurstof en koolstofdioksied diffundeer uit bloed
  45. Hoeveel liter bloed sal jou hart in jou leeftyd pomp?
    225 miljoen liter
  46. definieer dubbele sirkulasie:
    as die bloed in 2 verskillende bane in die liggaam vloei, dws van die hart na die longe en weer terug, en van die hart na die res van die liggaam en weer terug na die hart.
  47. Definieer Atrium:
    boonste kamer van die hart met dun spierwande
  48. definieer ventrikels
    onderste kamers van die hart met dik spierwande.
  49. waarom het die regterventrikel 'n dunner wand?
    omdat dit slegs bloed an die longe pomp en nie soveel druk benodig nie.
  50. Waarom het die linkerventrikel 'n dikker wand?
    Dit het sterk spiere nodig om bloed na die res van die liggaam te pomp.
  51. Die atria en ventrikels word deur __ geskei
    kleppe
  52. Die kleppe voorkom dat __
    bloed uit die ventrikels na die atria terugvloei
  53. Die linker- en regterkand van die hart word geskei deur 'n ___
    spierwand genaamd die Septum
  54. Die menslike hart klop ongeveer:
    70 keer per minuut
  55. Elke keer as die hart klop ___
    trek die hartspier saam en ontspan
  56. Die dokter luister na jou hartklop met 'n _
    Stetoskoop
  57. Definieer polsslag:
    die sametrekking en ontspanning van jou slagare elke keer as jou hart klop
  58. As die ventrikels saam trek ___
    druk hulle bloed in die slagare in
  59. Wat gebeur dan met die slagare
    Dit laat die slagare effens uitsit namate die bloed ingedruk word.
  60. As jy jou polsslag neem, voel jy eintlik die __
    uitsetting van die slagaarwand, gevolg deur sametrekking.
  61. Die maklikste plek om jou polsslag te voel is:
    op jou pols
  62. Ons kan 'n persoon se polsslag gebruik as 'n aanduiding van hoe _
    fiks hy is
  63. Hoe stadiger die polsslag in 'n rusposisie hoe__
    fikser is die persoon

What would you like to do?

Home > Flashcards > Print Preview