SW April 2010

Card Set Information

Author:
Anonymous
ID:
17766
Filename:
SW April 2010
Updated:
2010-05-04 14:44:10
Tags:
Sosiale wetenskap SW Suezcanal Suezkanaal
Folders:

Description:
SW - April 2010 - Klastoets - Die Suezkanaal
Show Answers:

Home > Flashcards > Print Preview

The flashcards below were created by user Anonymous on FreezingBlue Flashcards. What would you like to do?


  1. Watter 2 see word deur die Suezkanaal verbind?
    Middellandse See en die Rooi see
  2. In watter land is die Suezkanaal
    Egipte
  3. Wat is die lengte van die Suezkanaal
    167 km tot by Port Said
  4. Hoe baat lande in Europa wat olie uit die Midde-Ooste invoer by die Suezkanaal?
    • Die olietenkskepe le korter afstande af = laer olieprys.
    • Neem ook minder tyd
  5. Hoe het die Suezkanaal die seeroete om die Kaap geaffekteer?
    Die skepe wat die roete om die kaap gebruik het verminder
  6. Waarom is die Suezkanaal belangrik vir die Werelhandel?
    • Afstande - verkort
    • Goedere kon gouer afgelewer word
  7. Watter uitwerking het die sluiting van die Suezkanaal op die oliehandelsroete gehad?
    Olie moes om die kaap vervoer word, in plaas van die korter roete deur die Suezkanaal
  8. Wat was die uitwerking van die sluiting op soort skepe wat gebou is
    Groter skepe - tenkskepe - is gebruik om olie te vervoer
  9. Waarom het die skepe verander
    sodat meer olie op 'n slag kon vervoer word - langer tyd en koste te vergoed
  10. Hoe het die veranderde skeepvaart deur die kanaal geaffekteer?
    Die groter kepe kon nie daardeur vaar nie en die kanaal het besigheid van tenkskepe verloor
  11. Hoekom is die Suezkanaal wyer en dieper gemaak?
    sodat groter en meer skepe daardeur kon vaar
  12. Wat is die naam van die pyplyn wat geopen is
    Die Sumed-pyplyn
  13. Waarom word 'n pyplyn gebruik om olie te vervoer
    • Dit verlig die druk op die Suezkanaal.
    • Dit is korter en direkter roete
    • Ook veiiger as daar konflik in die omgewing van die Suezkanaal is.
  14. Hoe het die vervoerstelsel die vraag na handel tussen Europa en die Ooste gereageer?
    • het 'n kortpad geskep
    • het veroorsaak dat groter skepe vir massavrag ontwerp is toe die kanaal toe was
    • is vergroot om groter en meer skepe deur te laat
    • het tot die bou van 'n pyplyn vir die direkter vervoer van olie gelei

What would you like to do?

Home > Flashcards > Print Preview