Kuns en Kultuur opsomming

Card Set Information

Author:
rayno@live.co.za
ID:
18768
Filename:
Kuns en Kultuur opsomming
Updated:
2010-05-11 11:25:14
Tags:
kuns kultuur
Folders:

Description:
Kuns en Kultuur opsomming 11 Mei 2010
Show Answers:

Home > Flashcards > Print Preview

The flashcards below were created by user rayno@live.co.za on FreezingBlue Flashcards. What would you like to do?


  1. In filmwerk is daar 10 tipes beroepe, noem hulle
    • Produksieleier
    • Draaiboekskrywer
    • Regisseur
    • Akteurs
    • Ateljee
    • Beligting
    • Grimering
    • Kostuums
    • Kamera Werk
    • Klankingenieurs
  2. Wat is die rol van die Produksieleier?
    • Die Persoon met die oorspronklike idee
    • Genereer geld vir produk
    • Kry 'n produksiespan om film te maak
    • Organiseer hele film
  3. Wat is die rol van die Draaiboekskrywer?
    • leier se idees in woorde beskryf
    • volledige woorde, aksies, ander instruksies deeglik uiteensit
  4. Wat is die rol van die regisseur?
    • Die belangrikste en magtigste persoon
    • Interpreteer draaiboek, doen deeglike beplanning van tonneel
    • Huur akteurs
    • Moet vertel hoe hulle rolle moet vertolk
    • Beheer kameraskote, beligting en klank
  5. Wat is die rol van die akteurs?
    • gekies vir spesifieke rol
    • Hoofrolle en ondersteunende rolle
    • Moet woorde ken en aksies aanpas om karakter beste te vertolk
  6. Wat is die doel van die ateljee?
    • Word meestal in spesiaal geboude ateljee geskiet
    • Tegnikuste, verhoogbestuurder, ander tegniese persone - heeltyd betrokke
    • Moet werklikheid kan uitbeeld
  7. Wat is die doel van Beligting
    • goeie beligting is NB
    • Tegnikuste wark nou saam regisseur - regte effekte en atmosfeer - skep
    • Help om tyd van tonneel vas te le - vroegoggend/helder daglig
  8. Wat is die rol van Grimering?
    • Beligting = skerp - moet spesiale grimering dra
    • Grimering moet karakters na as moontlik - werklikheid te laat lyk
    • Grimering - ook ingespan - tonele meer werklik te maak - bloed in geveg
  9. Wat is die doel van Kostuums?
    • Klere moet help om karakter uit te beeld
    • Klere weerspieel soms spesifieke tyd of karaktertrekke
  10. Wat is die doel van Kamera werk?
    Sien alleenlik finale visuele produk deur oe van kameraspan
  11. Wat is die rol van die Klankingenieurs?
    • Klank-effekte, spraak en ander geluide - met spesiale mikrofone opgeneem
    • perfek saam gevoeg word - met aksies en mondbewegings ooreenstem

What would you like to do?

Home > Flashcards > Print Preview