EBW opsomming - Vakbonde

Card Set Information

Author:
rayno@live.co.za
ID:
19904
Filename:
EBW opsomming - Vakbonde
Updated:
2010-05-19 12:11:32
Tags:
EBW Vakbonde
Folders:

Description:
Vakbonde opsomming - 19 Mei 2010
Show Answers:

Home > Flashcards > Print Preview

The flashcards below were created by user rayno@live.co.za on FreezingBlue Flashcards. What would you like to do?


  1. Wat het gebeur voordat vakbonde tot stand gekom het?
    Werknemers het geen se gehad: - lone, - toestande
  2. Noem 3 Verskillende vakbonde
    • COSATU
    • Fedusa
    • Nactu
  3. Die volle naam van COSATU
    Congress of South African Trade Unions
  4. Die volle naam van Fedusa
    Federation of Unions of South Africa
  5. Die volle naam van Nactu
    National council of Trade Unions
  6. Wie is die grootste
    COSATU
  7. Wat is COSATU se ledetal
    1.8 miljoen
  8. Hoeveel vakbonde is onder COSATU
    19
  9. COSATU vereenselwig hulle waarmee
    die politieke sienswyses van die ANC
  10. Uit wat bestaan die driepatry-alliansie
    • COSATU
    • ANC
    • Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP)
  11. Wie is die 2de grootste federasie
    Fedusa
  12. Wat is Fedusa se ledetal
    520 000
  13. Uit hoeveel Fakbonde bestaan Fedusa
    27 vakbonde
  14. wanneer is Fedusa gestig
    1997
  15. As wat beskryf fedusa hom
    • sosiaal-demokraties
    • polities onverbonde
  16. Wat is Nactu se ledetal
    400 000
  17. Uit hoeveel vakbonde bestaan Nacto
    20
  18. Wanneer is Nacto gestig
    1986
  19. Waarmee vereenselwig Nactu hom
    • die politieke sienswyses van die PAC - Pan african Congress
    • asook swartbewussynbewegings
  20. Wat is die rol van vakbonde
    beter lene en werksomstandighede vir werkers - beding
  21. om watter rede plaas vakbonde nog steeds druk op die regering
    om beleide te verander wat hul lede raak
  22. Wat is die regte van vakbonde
    • om stakings uit te roep - ooreenstem met die bepalings van die Wet op Arbeidsverhhoudinge
    • reg om lede se werkplekke te besoek
    • bedingingsrade met werkgewers te vorm
  23. Wat is die verantwoordelikhede van vakbonde
    • moet goeie raad aan lede gee
    • moet regte van gemeenskappe in aanmerking neem
    • probeer - goeie verhoudings met werkgewers te handhaaf
    • vreedsame en professionele manier te beding - ondernemings produktief bly - ekonomie kan groei + meer werk geskep
  24. wat is die definisie van 'n vakbond
    'n vereniging van werkers gestig om hul inkomste en werksomstandighede te verbeter deur kollektiewe bedinging met werkgewer of wergewerorganisasies
  25. Wat is die definisie van 'n staking
    As werkers uit protes teen iets ophou werk

What would you like to do?

Home > Flashcards > Print Preview