Afrikaanse Meervoude

Card Set Information

Author:
rayno@live.co.za
ID:
21112
Filename:
Afrikaanse Meervoude
Updated:
2010-05-29 03:48:35
Tags:
Afrikaans Toets
Folders:

Description:
Afrikaanse Opsomming - Mei 2010
Show Answers:

Home > Flashcards > Print Preview

The flashcards below were created by user rayno@live.co.za on FreezingBlue Flashcards. What would you like to do?


  1. Meervoude van die Volgende
    :
  2. Sofa
    Sofas
  3. Oupa
    Oupas
  4. Kafee
    Kafees
  5. Karba
    Karba's
  6. Radio
    Radio's
  7. Bikini
    Bikini's
  8. Skadu
    Skadu's
  9. Malva
    Malvas
  10. Ma
    Ma's
  11. Maree
    Marees
  12. Hoera
    Hoera's
  13. Celliers
    Celliers's
  14. luiperd
    luiperds
  15. salvo
    salvo's
  16. Botha
    Bothas
  17. Foto
    foto's
  18. Marais
    Marais's
  19. gevangene
    gevangenes
  20. alibi
    alibi's
  21. Nazi
    Nazi's
  22. Le Roux
    Le Rouxs
  23. Nigrini
    Nigrini's
  24. delta
    deltas
  25. Fouche
    Fouches
  26. balju
    balju's
  27. Israeli
    Israeli's
  28. Kennedy
    Kennedy's
  29. g
    g's
  30. t
    t's
  31. o
    o's
  32. v
    v's
  33. bedrag
    bedre
  34. monnik
    monnike
  35. hemp
    hemde
  36. wieg
    wieë
  37. vlag
    vlae
  38. triomf
    triomfe
  39. kanon
    kanonne
  40. poëet
    poëte
  41. wig
    wie
  42. vlaag
    vlae
  43. verbetering - 2
    • verbeteringe
    • verbeterings
  44. professor - 2
    • professore
    • professors
  45. balkon - 2
    • balkonne
    • balkons
  46. eksaminator - 2
    • eksaminatore
    • eksaminators
  47. hotel - 2
    • hotelle
    • hotels
  48. bepaling - 2
    • bepalinge
    • bepalings
  49. idee - 2
    • ideë
    • idees
  50. ouderling - 2
    • ouderlinge
    • ouderlings
  51. hawe
    hawens
  52. wese
    wesens
  53. woonwa
    woonwaens
  54. genoeë
    genoeëns
  55. vermoë
    vermoëns
  56. gevoel
    gevoelens
  57. hoof
    hoofde
  58. deug
    deugde
  59. maag
    maagde
  60. voog
    voogde
  61. amp
    ampte
  62. teks
    tekste
  63. tog
    togte
  64. bog
    bogte
  65. drag
    dragte
  66. ambag
    ambagte
  67. vonds
    vondste
  68. pessimis
    pessimiste
  69. kamas
    kamaste
  70. vlug
    vlugte
  71. gemoed
    gemoedere
  72. lied
    liedere
  73. goed
    goedere
  74. gelid
    geledere
  75. kalf
    kalwers
  76. lam
    lammers
  77. goed
    goeters
  78. klip
    klippers(naas klippe)
  79. basis
    basisse
  80. snit
    snitte
  81. sif
    siwwe
  82. krip
    krippe
  83. matras
    matrasse
  84. karos
    karosse
  85. tros
    trosse
  86. krisis
    krisisse
  87. boeg
    boeë
  88. voeg
    voeë
  89. prieel
    priële
  90. betoog
    betoë
  91. fantasie
    fantasieë
  92. boog
    boë
  93. pastorie
    pastorieë
  94. ensiklopedie
    ensiklopedieë
  95. seen
    seëninge
  96. slee
    sleë
  97. genie
    genieë
  98. kalorie
    kalorieë
  99. botanikus - 2
    • botanikusse
    • botanici
  100. kritikus - 2
    • kritikusse
    • kritici
  101. medikus - 2
    • medikusse
    • medici
  102. katalogus - 2
    • katalogusse
    • katalogi
  103. siklus - 2
    • siklusse
    • sikli
  104. koservatorium - 2
    • konservatoiria
    • konservatoriums
  105. krematorium - 2
    • krematoriums
    • krematoria
  106. medium - 2
    • mediums
    • media
  107. museum - 2
    • museums
    • musea
  108. sentrum - 2
    • sentrums
    • sentra
  109. smid - 2
    • smids
    • smede
  110. voorman
    voormanne
  111. laksman - 2
    • laksmanne
    • laksmans
  112. stuurman - 2
    • stuurluit
    • stuurmanne
  113. fransman
    Franse
  114. trog
    troe
  115. skout-by-nag
    skoute-by-nag
  116. luitenant-generaal
    luitenant-generaals
  117. luitenant-kolonel
    luitenant-kolonels
  118. adjudant-generaal
    adjudante-generaal
  119. meerkat - 2
    • meerkatte
    • meerkaaie
  120. oordeel
    oordeelvellinge
  121. genot
    genietinge
  122. eer
    eerbewyse
  123. bedrog
    bedrieërye
  124. beleg
    beleëringe
  125. kommandant-generaal
    kommandante-generaal
  126. luitenant-ter-see
    luitenants-ter-see
  127. generaal-majoor
    generaal-majoors
  128. sersant-majoor
    sersant-majoors
  129. posmeester-generaal
    posmeesters-generaal
  130. kommissaris-generaal
    kommissarisse-generaal
  131. tin
    tin
  132. goud
    goud
  133. rog
    rog
  134. koring
    koring
  135. hoogmoed
    hoogmoed
  136. onkunde
    onkunde
  137. droefheid
    droefheid
  138. toekoms
    toekoms
  139. kwaaivriende
    kwaaivriende
  140. noppies
    noppies
  141. onkoste
    onkoste
  142. ingewande
    ingewande
  143. hurke
    hurke
  144. notule
    notule
  145. pokke
    pokke
  146. fiemies
    fiemies
  147. groete
    groete
  148. pokkies
    pokkies
  149. masels
    masels
  150. pampoentjies
    pampoentjies
  151. Betrekking - 2
    • betrekkings
    • betrekkinge
  152. Blad - 2
    • blaaie
    • blare
  153. Doel - 2
    • Doeleindes
    • Doele
  154. Drif - 2
    • driwwe
    • drifte
  155. Gas - 2
    • gasse
    • gaste
  156. Letter - 2
    • letters
    • lettere
  157. Raad - 2
    • rade
    • raadgewings
  158. Rug - 2
    • Rue (rugge)
    • ruens (ruggens)
  159. Skof - 2
    • skofte
    • skowwe

What would you like to do?

Home > Flashcards > Print Preview