-
Matsamu
- Mense hoofsaaklik Swazi in tradisies en gebruike
- Sterk Sotho invloed
- Almal hier is deel vd SHONGWE stam
- Eens 'n sterk onafhanklike stam met eie koning, MATSAMO
- Koning MATSAMO het eenheid bewerkstellig met koning MSWATI die 2de en gesweer om te help om sy koningkryk te beskerm teen inval uit die noorde
- As deel van sy vergoeding hiervoor, kon koning MATSAMO in beheer bly van sy gebied as deel van die SWAZI koninklike familie
- Die mense wie die show aanbied is almal jonger as 30 jaar en het hul talente saamgespan om hul unieke tradisie uit te beeld
- Die ekskursie is sowat anderhalf uur lank en lunch is inklusief
- Veel singen en danzen!
-
Mlilwane Safari
- Anderhalf uur safari in oop jeep om 16:00
- Niet groot 5, maar veel antilope
- Lekker ontspanne atmosfeer
- Alternatiewelik, glasfabriek & Swazi Mark
-
Mkhaya
- Een van Swaziland se groot wildreservate
- Ervaar eg Afrika, diep in die bos, ongerep
- Sabel Antilope, Tsesebe
- Witte & Swart Neushoorns
- 4 vd groot 5 hier te sien, niet Leopaard
- Uitsonderlike lunch inklusief
- Vertrek om 10:00, terug om 16:00
- Anderhalf uur se ry vanaf Mlilwane, dus vertrek om 08:30, terug om 17:30
- Ervaar iets anders
-
Mlilwane Paard
- Lekker langsaam op safari op 'n paard se rug met gids
- 1 uur safari
-
Mlilwane Wandel
- Twee uur wandel safari in Mlilwane Reservaat met lokale gids
- Vorige groepe veel plesier gehad daarvan
-
Zulu Nyala
- Met aankoms by Zulu Nyala Hotel Hluhluwe
- Anderhalf uur show in Zulu Village
- Heel informatief met verduidelikings en demonstrasies
- Village binne stap afstand van hotel.
|
|