Tropiese gewasse

Card Set Information

Author:
Hercules
ID:
253478
Filename:
Tropiese gewasse
Updated:
2014-07-28 14:53:29
Tags:
Suiker
Folders:

Description:
Banaan annanas suikerriet
Show Answers:

Home > Flashcards > Print Preview

The flashcards below were created by user Hercules on FreezingBlue Flashcards. What would you like to do?


  1. Suikerriet
    • Suikkerriet is 'n grassoort, inheems aan die tropiese streke van ASIE
    • AGV die tropiese en subtropiese klimaatstreke hier is dit ideaal vd verbouing van suikerriet
    • Die riet is twee tot ses meter lank en is ryk aan natuurlike suiker
    • die hoofproduk van suikerriet is sukrose
    • As sukrose verfyn word, word ethanol vervaardig
    • Suikkerriet is die wereld se grootste landbou produk
    • 24 miljoen hektaar word jaarliks in 90 lande verbou
    • 1.7 biljoen ton word jaarliks ge oes
    • Grootste verbouer van suikerriet is Brasilie, gevolg deur Indie, China, Thailand, Pakistan & Mexico
    • Prossesering bestaan uit twee dele
    • Suikermeulen: suiker word uitgepars en soms verbleik om suiwer wit voor te kom
    • Verfyning: Word gedoen om die suiker verder te verfyn
    • Dik stroop word bygevoeg en suikeroplossing word gespin teen hoe snelheid om van alle onwelkome kristalle en onsuiwerhede ontslae te raak
    • Daarna is nog verdere verfyning nodig om suiwer wit suiker te maak
  2. Ananas
    • ANANAS COMOSUS
    • Engels Pine Apple, Afrikaans Pynappel
    • Ananas die regte benaming, na die wetenskaplike naam
    • Neem ongeveer 20 tot 24 maande om te blom en vrug vorm in die ses maande daarna
    • Groei tot 1.5 m hoog
    • In die Filipyne word die ananas se blare gebruik as tekstiel vesel vir gebruike soos muurpapier
    • Die plant is inheems in Suid Amerika
    • In die Karibiese Eilande, Europa en Noord Amerika het die ananas 'n simbool geword van verwelkoming en hospitaliteit
    • n Ander bekende anana is die huis van Spongebob Square Pants
  3. Piesangs
    • Piesangs wissel van groote en kleur maar is gewoonlik krom.
    • Piesangs was eerste verbou in Indonesiee, Maleisiee en Australiee
    • Vandag word dit verbou in ten minste 107 lande wereldwyd, hoofsaaklik vir die vrug
    • Tot n mindere mate word dit verbou as vesel, piesangwyn, piesangbier en soms as ornamentele plante
    • Boere in Pappa New Guinea en Suid Oos Asie het piesangs gedomestikeer
    • Piesang plantasies het n leeftyd van sowat 25 jaar, waarna nuwe bome geplant moet word.
    • Vanaf ontkieming van die sade, neem dit 6 tot 8 maande om vrugte te ontwikkel
    • Die meeste en mooiste piesangs heet die CAVENDISH Piesang en dit is ook die varietyt wat hier groei.
    • Die snelste marathon ooit voltooi deur n persoon met fruit klere was voltooi in 2 ure, 58 minute en 20 sekondes
    • Die atleet,┬áPatrick Wightman, was gekleed as n piesang in die Barcelona Marathon
  4. Mango
    • Mango bome groei tot 40m hoog
    • Hulle het lang lewe, en sommige bome dra steeds vrugte na 300 jaar
    • Daar is meer as 400 varieteite en
    • Die vrug neem 4 tot 6 maande om ryp te word en die meeste variteite word ryp in die somer
    • Mangoes word verbou in ryp vry subtropiese klimaatstreke
    • Meer as die helfde van die wereld se mangoes word in INDIE verbou, en
    • Ook n groot gedeelte in CHINA
    • Die mango is die nasionale vrug van INDIE en BANGLADESH
    • FROOTI is n mango drankie gemaak in Indie en die verkope is so goed dat COCA COLA n soortgelyke drankie geskep het met die naam MAAZA
    • Die mango is n lekker ding

What would you like to do?

Home > Flashcards > Print Preview