Biologie Opsomming

Card Set Information

Author:
rayno@live.co.za
ID:
30888
Filename:
Biologie Opsomming
Updated:
2010-09-08 06:40:36
Tags:
Biologie Opsomming Rayno Swaartekrag Massa Gewig
Folders:

Description:
Biologie Opsomming - 24 Augustus 2010 - Swaartekrag (bl 74-93)
Show Answers:

Home > Flashcards > Print Preview

The flashcards below were created by user rayno@live.co.za on FreezingBlue Flashcards. What would you like to do?


  1. Hoe groter die massa van die voorwerp...
    Hoe groter die swaartekrag wat dit produseer
  2. Definier Gravitasiekrag
    die aantrekkingskrag wat elke voorwerp op elke ander voorwerp uitoefen
  3. Massa is 'n manier om wat te se
    hoeveel materie daar in iets is.
  4. waarin meet ons massa
    gram of kilogram
  5. waarin meet ons gewig
    Newton
  6. hoeveel weeg 1kg op aarde
    10N
  7. wat is 'n wentelbaan in die sonnestelsel
    die baan waarin 'n planeet om die Son beweeg, of die baan waarin 'n maan om 'n planeet beweeg.
  8. Wat is swaartekrag
    krag wat voorwerpe in die ruimte in wentelbane om groter voorwerpe laat beweg
  9. wat is 'n satelliet
    enige voorwerp wat in 'n wentelbaan om 'n ander voorwerp beweeg
  10. waardeur word mensgemaakte satelliet in die wentelbaan gehou?
    deur swaartekrag
  11. Waar is die SA satellietontvangsstasie
    Pelindaba
  12. Van waar kom die beelde van Pelindaba
    Landsat-7
  13. hoe lank neem 'n omwenteling om die aarde vir die Landsat-7
    • 99 minute
    • 14 keer per dag
  14. vir watter doeseindes word die data verskaf deur Landsat-7 gebruik
    • Waterpenitrasiebeelde - toon gebiede met droogtes/vloede
    • Beelde - tipes plantegroei en digtheid v plantegroei - toon gebiede waar plantegroei verdwyn
    • Beelde - tipes wolke en wolkbedekking - help watervoorspellings
    • Beelde - sneeu- en ysbedekking verskaf inligting oor uitwerking van aadverwarming
    • Beelde - stedelike gebiede - wys stedilike groei
  15. wat is hoogwater
    die hoogste punt wat die see tot die kus bereik
  16. wat is laagwater
    die laagste punt wat die see by die kus terugtrek
  17. wanneer verander getye
    omdat die aarde 1 keer elke 24 uur roteer - moet daar 2 hoogwaters en 2 laagwaters elke dag wees - 6 uur 20 min tussen elke gety
  18. hoe vorm springety
    As die son, Aarde en maan in 'n reguit lyn is, die gekombineerde swaartekragaantrekking van die Son en Maan veroorsaak buitengewoon hoe en lae getye wat springgetye genoem word.
  19. hoe vorm dooiegety
    as die swaartekrag van die Maan en Son reghoekig op mekaar inwerk, veroorsaak dit buitengewoon lae hoogwater en buitengewoon hoe laagwater
  20. getye is sigbare getuienis van...
    swaartekrag
  21. wat veroorsaak getye
    • in - wentelbaan om aarde trek die maan - swaartekrag - die oseane in 'n bult daarheen aan
    • om dit te balanseer vorm nog 'n bult n die oseane aan die teenoorgestelde kant van die aarde, sodat daar 2 bulte is.
  22. waarvoor saan SALT
    South African Large Telescope
  23. wat is SALT
    die grootste optiese teleskoop in die suidelike halfrond en gelyk aan die grootste ter wereld
  24. Wanneer is die SALT amptelik geopen
    10 November 2005
  25. waar is SALT gebou
    • by die SA Astronomiese Observatorium
    • Sutherland
    • Noord-Kaap
  26. Waarvoor is die ligging belangrik by die SALT
    die afgelee ligging, met helder lug sonder beoedeling help om beter beelde van die ruimte te gee
  27. hoe groot en in watter vorm is die SALT se spieel
    11m heksagonale spieel
  28. SALT kan sterre stelsels sien wat...
    1 biljoen keer te dof is om met die blote oog te sien
  29. Hoe sterk is die SALT
    Dit kan mense in staat stel om tot 'n kersvlam op die Maan te sien
  30. Hoeveel van SALT se komponente is in SA gemaak
    60% asook die aluminiumkoepel
  31. wat is die atmosfeer
    die laag gasse wat die aarde omring
  32. Waarmee was die Aarde bedek oe dit begin vorm het
    met vulkane
  33. watse gasse stel vulkane vry?
    • koolstofdioksied - CO2
    • klein hoeveelhede metaan - CH4
    • en ammoniak - NH3
  34. waaruit bestaan metaan
    elemente van koolstof en waterstof - CH4
  35. waaruit bestaan ammoniak
    stikstof en waterstof - NH4
  36. Waaruit het die eerste lewe op Aarde bestaan
    eenvoudige bakteriee
  37. Wat was die eerse groen organismes wat op die Aarde verskyn het
    klein, eensellige alge wat in die see geleef het
  38. hoe is suurstof by die atmosfeer gevoeg?
    Soos die alge gefotosinteer het, het hulle begin om suurstof by die atmosfeer te voeg
  39. waaruit bestaan sonstrale
    lig met baie verskillende golflengtes - soos ultravioletstrale
  40. wat voorkom ultravioletstrale
    Osoon
  41. watse funksie het die osoonlaag dus.
    belangrike beskermde funksie
  42. wat is ons atmosfeer se amestelling
    • suurstof - 20%
    • stikstof - 79%
    • Ander gasse, soos koolstofdioksied en waterdamp - 1%
  43. Wat het met die koolstof gebeur (kortliks)
    • Opgelos in see
    • Seediere se skulpe
    • krytklip
    • steenkool en olie
  44. verduidelik "opgelos in die see" - Koolstofdioksied
    • Baie koolstofdioksied - in see opgelos - met ander elemente gekombineer - karbonate te vorm
    • Oor miljoene jare - karbonate deel geword van sedimentere gesteentes
  45. verduidelik "seediere se skulpe" - Koolstofdioksied
    Baie seediere - karbonate - see - skulpe te maak
  46. verduidelik "krytklip" - Koolstofdioksied
    baie kranse - bestaan uit krytklip - suiwer vorm van kalksteen
  47. Verduidelik "steenkool en olie" - koolstofdioksied
    • Steenkool word gevorm van bome - miljoene jae gelede al dood is. Olie - gevorm van fitoplankton
    • Die koolstof waaruit hierdie organismes bestaan het, het steenkool of olie geword
  48. wat is fitoplankton
    'n klein organisme in die see wat miljoene jare gelede al dood is.
  49. Met hoeveel het die aarde se temp. gestyg /jaar
    oor die afgelope 100 jaar - met 0,6*C gemiddeld per jaar
  50. Wat is aardverarming
    Die voortdurende styging van die aarde se oppervlaktemperatuur
  51. Wat is die hoofoorsaak van aardverwarming
    die veranderende balans van gasse in die lug
  52. wat doen kweekhuisgasse?
    Dit stel die atmosfeer in staat om 'n deel van die hitte-energie van die Son vas te vang
  53. Noem kweekhuisgasse
    • metaan
    • distikstofmonoksied
    • koolstofdioksied
  54. Wat veroorsaak die toename in kweekuisgasse?
    menslike aktiwiteite - veral die verbranding van fossielbrandstowwe soos steenkool, olie en gas.
  55. Hoe beinvloed aardverwarming die aarde
    • Temperature styg
    • Hoer reenval
    • Woestne brei uit
    • Ysplate en gletsers krimp
    • Verandering in die seevlak
  56. Verduidelik die probleem van temperature wat styg
    • Warmste jare op rekord - almal sedert 1990
    • 2003 - 4000 Franse gesterf agv hittegolg
    • Wetenskaplikes voorspel nog hittegolwe regoor die wereld, asook nog hitteverwante siektes en sterftes
    • Hoer temperature verhoog die risiko van veldbrande en bosbrande
    • Gewasse verdroog voordat dit geoes kan word.
  57. Verduidelik die probleem van hoer reenval
    • Hoer temperature veroorsaak - meer water uit oseane verdamp
    • ekstra vog vorm digter wolke en swaarder reen
    • Toenemende hitte-energie in die atmosfeer sal sterker en meer vernietigende tropiese siklone veroorsaak - uiters swaar reen en oorstromings meebring
  58. Verduidelik die probleem van woestyne wat uitbrei
    daar is bewyse dat al die Aarde se warm woestynde uitbrei
  59. Verduidelik die probleem van Ysplate en gletsers wat krimp
    • Elke jaar - Arktiese ysplaat kleiner en dunner
    • 1910 - Amerika - Glacial National park - 159 gletsers gehat, nou slegs 30
    • 80% van snee op Kilimanjaro het gesmelt
    • al hierdie gesmelte water laat seevlak styg
  60. Verduidelik die probleem van die verandering in die seevlak
    • Seevlakke wereldwyd styg met 2mm tot 3mm per jaar.
    • Meer as 100 miljoen mense - minder - 1m - huidige gemiddelde seevlak woon - gevaar om oorstroom te word.
    • Die Nyldelta, Egipte - hoofgebied vir die kweek van gewasse - stadig deur seewater oorgeneem
    • Maldive-eilande = besig om te verdwyn
    • Mense - reeds van sommige eilande ontruim word
  61. definieer fossiele
    • oorblyfsels - plante en diere - geesteentes gevind
    • erskaf bewyse van hoe - lewe miljoene jare gelede was
  62. Wie was Afred Wegener
    hy het die idee in 1912 geopper dat kontinente eens almal - enkele landmassa verbind was, wat oor lang tyd verdeel het om - afsonderlike kontinente te vorm
  63. Wat is die enkele landmassa genoem
    Pangea (alles grond in Grieks)
  64. As wat was Alfred Wegener se teorie bekend
    kontinentale dryweing
  65. Waarop het Wegener sy teorie gebasseer
    dat kontinente se vorms lyk asof hulle inmekaar pas - hulle waarskynlik eens soos 'n legkaart inmekar gepas het
  66. waarom het geoloe nieWegener gesteun nie
    hulle het gese dat hy geen werklike bewyse gehad het vir sy idees nie
  67. Wie het bewys dat Wegener reg was
    Die SA geoloog Alex du Toit - 1928
  68. Wat het Alex du Toit ontdek
    • dat die ooskus van Suid-Amerika en weskus van Afrika uit dieselfde tipes gesteentes gevorm is
    • Albei kuste fossiele van identiewse diere en plante bevat
    • Dit het bewys dat Afrika en Suid-Amerika eens aan mekaar vas was
  69. Voorbeelde van fossiel brandstowwe
    • steenkool
    • olie
    • natuurlike gas
  70. definieer fossiel brandstowwe
    stowwe wat gevorm is van die oorblfsels van lewende dinge wat miljoene jare gelede al dood is.
  71. Waaruit bestaansteenkool
    dieoorblyfselsvan tropiese plante
  72. hoe is steenkool gevorm
    • bome is daaden het inmoerasse weggesink
    • lae dooie bome het indiemoerasse gele - sodat bakteriee niekonbestaannie, dooie bome kon nie verrotnie
    • Die saamgeperste dooieplantegroei het gefossieleer in 'n laag steenkool
  73. Waarvan hang die gehaltevan steenkool af
    • van die % koolstof wat dit bevat
    • hoe hoer die koolstof - hoer temperatuur waarteen steenkool brand
  74. wat is die hoogste graad steenkool?
    Antrasiet
  75. As steenkool verbrand, gebeur wat
    gasse wordasrook vrygestel
  76. watter gasse kombineer om wat te vorm
    • Koolsto, stikstof en swawel kombineer om
    • koolstofdioksied, swaweldioksied endistikstofmonoksiedtevorm

What would you like to do?

Home > Flashcards > Print Preview