SN Opsomming - bl 55-72

Card Set Information

Author:
rayno@live.co.za
ID:
32209
Filename:
SN Opsomming - bl 55-72
Updated:
2010-09-02 09:01:06
Tags:
Skeinat kragte NW opsomming September sep sept
Folders:

Description:
SN Opsomming bl 55-72 - 3 September 2010
Show Answers:

Home > Flashcards > Print Preview

The flashcards below were created by user rayno@live.co.za on FreezingBlue Flashcards. What would you like to do?


  1. definieer netto krag
    Die krag wat verkry ord as 2 kragte nie gebalanseerd is nie
  2. Gebalanseerde kragte het geen....
    Netto krag nie
  3. definieer kontakkragte
    die kragte wat voorwerpe op mekaar uitoegen as hulle fisies aan mekaar raak
  4. definieer Nie-kontakkragte
    kragte - voorwerpe op mekaar uitoefen sonder om aan mekaar te raak
  5. definieer wrywingskrag
    'n kontakkrag tussen voorwerpe - keer - hulle by mekaar verby gly
  6. 3 voorbeelde van kontakkragte
    • stootkrag
    • trekkrag
    • wrywingskrag
  7. Hoe is wrywing nuttig
    Die remme van motors en fietse
  8. Noem 2 maniere hoe wrywing verminder kan word.
    • - oppervlak gladder maak
    • - kontakoppervlak kleiner maak
  9. Waarin meet ons kragte
    Newton - N
  10. Na wie is newton vernoem
    Isaac Newton
  11. wie was Isaac Newton
    • 'n wetenskaplike - 400 jaar gelede
    • 1ste persoon - kragte kon verstaan + kon verduidelik
  12. wat gebruik ons om die grootte van kragte te meet
    trekskaal
  13. noem 'n voorbeeld van 'n nie-kontakkrag
    swaartekrag/gravitasiekrag
  14. alle voorwerpe met 'n massa doen wat....
    oefen 'n krag - swaartekrag - op mekaar uit
  15. definieer massa
    die hoeveelheid materie wat daar in iets is, gemeet in gram/kilogram
  16. definieer wentelbaan
    die baan van 'n planeet of ander voorerp in die ruimte
  17. definieer veldkragte
    nie-kontakragte - gravitasie - optree - streek rondom - voorwerp wat die krag uitoefen
  18. definieer kragveld
    streek rondom - voorwerp waar - uitwerking van krag wat die voowerp uitoefen gevoel kan word
  19. definieer gravitsieveld
    enige plek - swaartekrag gevol kan word
  20. wat is die versnelling agv swaartekrag
    • 9.80m/s*2
    • afgerond na
    • 10m/s*2
  21. wat is die formule vir swaartekrag
    F=mg
  22. wat is die formule om die gewig te bereken, verduidelik
    • W=mg
    • w = gewig
    • m = massa
    • g = die versnelling agv swaartekrag
  23. definieer magnetisme
    die vermoe om yster aan te trek
  24. wanneer is die eerste magneet gevind
    2000 jaar VHJ
  25. waar word magnetiewse klippe aangetref
    naby die stad Magnesia - Klein-Asie (Turkye)
  26. wat word die magnetiese klip genoem
    Magnetiet
  27. wie het magnitsme ontdek
    die ou Chinese
  28. Wie was William Gilbert
    • 'n Dokter - Elizabeth I - Engeland
    • In 1600 besef dat die rede waarom n kompasnaald altyd noord wys = omdat die aarde 'n reuse magneet is.
  29. definieer aantrekkende krag
    'n krag wat voorwerpe na mekaar toe trek
  30. definieer Afstotende krag
    'n krag wat voorwerpe uitmekaar stoot
  31. definieer Aantrekkingskrag
    die krag wat voorwerpe na 'n ander voorwerp toe trek
  32. watter materiale word nie deur magnete aangtrek of afgestoot nie?
    Nie-magnetiese materiale soos papier en plastiek
  33. Definieer Noordsoekende pool
    die pool aan die 1 punt van die magneet - altyd noord wys, kortweg = noordpool
  34. Definieer Suidsoekende pool
    • pool aan die teenoorgestelde punt van magneet se noordpool
    • kortweg die suidpool
  35. Watter pole trek mekaar aan
    teenoorgestelde pole
  36. Nie-kontakkragte het...
    kragvelde
  37. Magnete het...
    Magneetvelde
  38. wat sal met 'n magnetiese voorwerp binne 'n magneetveld gebeur
    dit sal deur die magnetiese krag aangetrek of afgestoot word
  39. Wat is die verband tussen voels en magnetisme
    dit blyk dat voels die Aarde se magneetvelde kan opspoor en dat hulle 'n magnetiee geheue het wat hulle in staat stel om jaar na jaar na dieselfde plek toe te vlieg

What would you like to do?

Home > Flashcards > Print Preview