The flashcards below were created by user
rayno@live.co.za
on FreezingBlue Flashcards.
-
definieer neerslag
- reen, sneeu, ysreen of hael - grond toe val
- of as die grond kondenseer
-
definieer ekosisteem
ekologiese eenheid van plantegroei, diere en die omgewing
-
definieer gemeenskap
groep mense - saam op 'n plek bly
-
definieer mensheid
die mensdom, mense
-
definieer beraad
vergadering van afgevaardigdes van verskillende lande
-
definieer ekonomies lewensvatbaar
die waarde in geldelike terme
-
definieer ongerehabiliteerde
het versuim om dit na die oorspronklike toestand te herstel
-
definieer agteruitgaan
afname in gehalte
-
definieer ontbossing
om bome of woude uit te kap
-
definieer swaeldioksied
- een van die skadelike gasse - deur verbranding van fossielbrandstof afgegee word
- dit absorbeer hitte
-
definieer bewaring
om na die omgewing om te sien.
-
definieer tendens
'n patroon
-
definieer osoon
'n atmosferiese gs - NB by die absorbering van skadelike ultra-violetstrale (UV-strale)
-
Definieer CFR's
- chlorofluorokoolstowwe
- gebruikin yskaste enspuitkannetjies
- skadelik vir die osoonlaag
|
|