The flashcards below were created by user
rayno@live.co.za
on FreezingBlue Flashcards.
-
die formule vir meganiese voordeel
MV = Las/krag
-
die formule vir krag
krag = druk x oppervlak
-
wat is 'n rat
- getande wiel
- het geen verbinding - band of ketting - nodig om te werk nie
- tande wat in mekaar stelsel
-
funksies van ratte
- dra draai beweging oor van 1 rat na 'n volgende
- verander die spoed waarteen ratte draai
- verander rigting waarin ratte draai
- verhoog die krag van 'n meganisme
-
wat is 'n oprat
- - dryfrat = groot
- gedrewe rat = klein
- -
- dus = uitset vinniger as die uitset
-
wat is 'n afrat
- die dryfrat = klein
- gedrewe rat = groot
- -
- inset vinniger as die uitset
-
noem voordele van tandratte
- kompaktheid
- minimale dooie gang - ratte
-
noem nadele van tandratte
- hoe koste van metaal ratte
- ondoeltreffendheid agv wrywing
-
wat is 'n saamgestelde ratstelsel
bestaan uit meer as 2 ratte
-
noem 6 verskillende ratte
- tandrat
- tussenrat
- keelrat
- tandstang en kleinrat
- tandstang en wurmrat
- sperrat
-
wat is 'n tussenrat
- verseker dat die inset en uitset in dieselfde rigting draai
- - verander die rigting - nie die spoed nie
-
wat is 'n keelrat
- word gebruik om draaibeweging met 90* te verander
- in die vorm van skewe kegels
- tande le op buitenste oppervlak van die kegel
- -
- bv. handboor - handvatsel draai vertikaal, maar boorpunt - horisontaal
-
waarvoor word 'n tandstang en kleinrat gebruik
- om draaibeweging - liniere beweging te verander
- kleinrat - draai om 'n vaste as - tandstang beweeg verby
-
waarvoor word 'n wenas gebruik
verhoed dat 'n ratstelsel terugdraai - vrag daarop neergesit word
-
wat word by 'n wenas gebruik - te verhoed dat dit nie terugdraai nie
'n pal met rat / sperrat en klink
-
hoe werk die sperrat
- beweeg antikloksgewys - terwyl die klink oor tande van die sperrat gly
- as die sperrat - kloksgewys draai, verhoed die klink dat die sperrat draai
-
wat is die formule vir 'n ratverhouding
ratverhouding = gedrewe rat / dryfrat
-
wat is die formule vir meganiese voordeel in ratte
MV = gedrewe rat / drywer
-
wat is die formule vir snelheidsverhouding
Rpm = dryfrat / gedrewe rat
-
waarvoor word 'n tandstang en wurmrat gebruik
- draaibeweging - omgesit in 'n liniere beweging
- dit werk teen 'n 90* hoek met mekaar
|
|