Biologie - Graad 10 Kwartaal 1 - Module 1 + Ekosisteme

Card Set Information

Author:
rayno@live.co.za
ID:
61235
Filename:
Biologie - Graad 10 Kwartaal 1 - Module 1 + Ekosisteme
Updated:
2011-03-19 09:40:57
Tags:
Biologie Graad 11 Die biosfeer biosfeer biome Ekosisteme
Folders:

Description:
Module 1: Die Biosfeer, biome. Module 2: Ekosisteme - 4 Februarie 2011 - Graad 10
Show Answers:

Home > Flashcards > Print Preview

The flashcards below were created by user rayno@live.co.za on FreezingBlue Flashcards. What would you like to do?


  1. Biodiversiteit
    Verskeidenheid plant- en dierspesies wat in 'n gebied aangetref word
  2. Ekosisteem
    Onderlinge verwantskap tussen lewende en nie-lewende faktore en die manier waarop hulle die organismes in daardie gebied beinvloed
  3. Aanpassing
    Eienskappe wat 'n organisme meer geskik maak vir sy omgewing
  4. Habitat:
    Gespesialiseerde gebied waar 'n organisme leef.
  5. die biosfeer:
    Die deel van die aardkors wat lewe onderhou
  6. waaruit bestaan die biosfeer
    • litosfeer
    • hidrosfeer
    • atmosfeer
  7. die gasse in die atmosfeer:
    • stikstof
    • suurstof
    • koolstofdioksied
    • stuifmeelkorrels
    • spore
  8. Waarom is die atmosfeer nuttig
    • Dit bevat gasse - tydens respirasie en fotosintese gebruik word
    • Filtreer sonlig + verminder skadelike effek van sonstrale
  9. Wat is die hidrosfeer
    Al die water van die arde
  10. Wat sluit die watersiklus in
    • Verdamping
    • Kondensasie
    • Presipitasie
  11. Waarom is die hidrosfeer belangrik
    • Habitat - baie organismes
    • NB - funksionering - alle lewende organismes, plante en diere
  12. Wat is die litosfeer
    • Die buitenste kors van die aarde se oppervlak.
    • Word met rots klippe snd en grond bedek
  13. Waarom is die litosfeer belangrik
    • Dien as habitat vir talle
    • Is 'n bron van mineraalsoute - noodsaaklik vir oorlewing van plante + alle lewende dinge
  14. waaruit bestaan die biosfeer
    • atmosfeer
    • hidrosfeer
    • litosfeer
  15. Definieer Bioom
    Groot gebied - sekere soort klimaat, plant- en dierelewe
  16. Klimaat
    Algemene weerstoestande wat oor 'n lang periode in 'n gebied voorkom
  17. Tropiese bioom het
    • Hoe reenval + hoe temperatuur
    • Digte plantegroei en biodiversiteit
  18. Elke bioom bestaan uit talle
    habitats en ekosisteme
  19. Noem 3 akwatiese biome
    • Mariene biome
    • varswaterbiome
    • estuariese biome (waar rivier in see uitmond)
  20. Hidrofiete
    Plante aangepas om in water te lewe
  21. SA terrestriale biome is:
    • Sukkulente-Karoo
    • Nama-Karoo
    • fynbos
    • savanne
    • grasveld
    • woud
    • subtropiese/oorgangstruikgewas
  22. Die sukkulente-Karoo
    • het dwergstruike + vlesige blare en stamme
    • Grond = sanderig, lae voedingswaarde
    • Min landboubedrywighede
  23. Ekotoerisme
    om toerisme te gebruik om die plaaslike bevolking te bevoordeel en die natuurlike omgewing te beskerm
  24. Nama-karoo
    • 2de Grootste bioom in SA
    • Struikgewasse - bladwisselend is
    • Sanderige grond + lae voedingswaarde
    • Ideaal vir skape en bokke
    • Mynbou - NB
    • Min ekotoerisme
  25. Die Fynbos
    • Nat, koel winters + warm droe somers
    • Grond - taamlik suur
    • 200mm - 800mm reen/jaar
    • Unieke verskeidenheid plante
    • Immergroen plante - klein harde blaartjies
    • Ryk aan plantspesies
    • onvrugbare grondgehalte
    • Min grootwild
    • Klein plantvreters + verskeidenheid, voels, reptiele, soogdiere, paddas, insekte
    • Luiperde, bobbejane, arende, rooikatte, ystervarke, vaalribokke
  26. Savanne
    • Grootste bioom in SA
    • Kombinasie - grasveld en bome
    • poreuse grond
    • dun laag humus
    • grond - onvrugbaar
    • warm, nat somers
    • koue, droe winters
    • Weiding - beeste of wild
    • Heelwat grootwild
    • Toerisme en grootwildjag
  27. Grasveld
    • min bone - net naby water
    • Grond = diep en donker - vrugbare boonste lae
    • Warm, nat somers
    • koue, droee winters
    • baie voels
    • mielie-, suiwel-, bees- en wolproduksie
    • Natuurskoon en wildplase lok toeriste
  28. Woud
    • Min inheemse woude in SA
    • Grond - ryk aan humus en leemgrond + hoe waterinhoud
    • Kom in klein kolle voor + langs tuinroete en laeveld eskarp
    • Reusebome
    • Varings en mosse
    • Baie voelspesies + klein diertjies + groot roofdiere
    • Toerisme = baie belangrik
  29. Subtropiese of oorganstruikgewas
    • Kom voor in laer reenval gebiede
    • Verskillende soorte plantegroei - struikgebied tot lae woude
    • Bladhoudende sukkulente-bome, struike en rankplante
    • grond - duinesand + sanderige / kleigrond in
  30. Ekotoerisme
    • toerisme: natuurlike biodiversiteit in bepaalde gebiede wil bewaar en onderhou.
    • hulpbronne - volhoubare manier gebruik + ekonomiese voordele aan plaaslike gemeenskap
  31. Hoe beinvloed veranderinge in wereldklimaat SA
    • Voorspel dat biome in SA oos sal skuif en in die Oostelike helfte van SA sal verdig
    • Teen 2050 - 38-50% van die grondgebied in SA, klimaat he wat nie 1 van ons huidige biome pas nie.
  32. Wat beteken poreus
    water kan vinnig wegdreineer
  33. Ekosisteem
    Dit bestaan uit al die biotiese en abiotiese wat binne ‘n bepaalde gebied op mekaar inwerk.
  34. Biotiese faktore
    lewende dinge
  35. Abiotiese faktore
    nie-lewende dinge
  36. Abiotiese faktore van ‘n ekosisteem
    • • Fisiese faktore
    • • Edafies
    • • Water
    • • Fisiografiese faktore
  37. Fiesiese faktore (bv.)
    • o Ligintensiteit
    • o Temperatuur
    • o Lug
    • o Presipitasie
  38. Edafies (bv)
    • o Grondtemperatuur
    • o pH en vog
    • o Nutriente
    • o Samestelling
  39. Water (bv)
    • o Temperatuur
    • o pH en soutgehalte
    • o Opgeloste gasse
    • o Opgeloste nutriente
  40. Fisiografiese faktore (bv.)
    • o Hoogte bo seevlak
    • o Aspek
    • o Helling
  41. Biotiese faktore van ‘n ekosisteem
    • • Produseerders
    • • Verbruikers
    • • Ontbinders
  42. Produseerders
    Is die groen plante – hul eie voedsel maak
  43. Verbruikers
    Organismes wat nie hul eie voedsel kan maak nie, en voed direk op plante of direk op diere wat plante eet
  44. Ontbinders
    Hulle breek die dooie organiese materie af en verkry energie en stel ook weer minerale vry in die grond.
  45. Organisme
    • ‘n lewende ding met verskillende organe of dele – elk met sy eie funksie
    • -> werk saam om die organisme aan die lewe te hou
  46. Bevolking
    ‘n groep organismes van dieselfde spesie – in ‘n gebied woon – klein genoeg is sodat individue in die groep kan voortplant
  47. Gemeenskap
    ‘n groep bevolkings – in ‘n gemeenskaplike omgewing lewe
  48. Ligintensiteit
    • Lig is vir plante belangrik – gebruik dit tydens fotosintese -> voedsel vervaardig
    • Naglewende en Daglewende diere word deur ligintensiteit gereguleer
  49. Temperatuur
    • Sonstraling – dra ligenergie en hitte-energie.
    • Temperatuur – veroorsaak deur – breedteligging en hoogte beinvloed, ook deur seisoene
    • Elke habitat het ‘n minimum en maksimum temperatuur. Die spesies is aangepas om in daardie toestande te oorleef
  50. Migrasie
    Siesoenale beweging van diere van 1 gebied na ‘n ander. – vind gewoonlik in reaksie op verandering in temperatuur plaas. Temperatuurverandering veroorsaak ook die beskikbaarheid van kos.
  51. Hoe oorleef baie plante koue
    • Deur rustend (onaktief) te raak.
    • Kan afstef – slegs hul saad nalaat (graan). Blare laat val
    • Ondergronds oorleef
  52. Wind
    • Veroorsaak verskille – reenval. – lei tot verskillende soorte plantegroei.
    • Versprei ook plantsade + bestuif blomme
    • Verhoog tempo van transpirasie – kan plante laat verlep en verdroog
  53. Transpirasie
    Die verlies van waterdamp – stomata
  54. Anemometer
    Waarmee windsnelheid gemeet word.
  55. Water
    • = noodsaaklik vir alle lewe. 1 van die belangrikste abiotiese faktore.
    • Het baie funksies in die liggaam
  56. Uitwerking van water op ekosisteme
    • Water absorber groot hoeveelhede hitte – verlaag die omvang van temperatuur
    • Gereelde ligte reen bevorder groei van plante
    • Swaar reen = gronderosie – vrugbare bogrond – weggespoel
    • Bepaal die soort plantegroei en dierelewe in ‘n ekosisteem.
  57. Hoe organismes water bekom
    • Drink
    • In hul voedsel
    • Water – tydens respirasie geproduseer
    • Plante - wortels – water uit grond te neem
  58. Hoe organismes water verloor
    • Transpirasie
    • Sweet
    • Uitskeiding
    • Asemhaling
  59. Xerofiete
    • Plante - aangepas om in baie droee gebiede te leef
    • Baie word deur ‘n wasagtige kutikel, kurk of dooie blare bedek – verminder verdamping
  60. Sukkulente
    Xerofiete wat water in wortels, stele of blare opberg – droogte te oorleef
  61. Hoodia
    Sukkulente – droe Kalahariwoestyn. Hul blare – tot dorings gewysing – waterverlies te verlaag
  62. Alwynplant
    • Bestaan uit 95% water
    • Het oppervlakkige wyd vertakte wortelstelsel – vining oppervlakwater te absorbeer.
    • Wortels + blare = dik en vlesig. – opberg van water.
    • Stele – deur ouer blare/kurk bedek – waterverlies te verminder
  63. Akasiaboom
    • Klein blaartjies – verhoed verdamping
    • Vertraag sy groei in warm seisoen – minder water, voedsel en energie gebruik
    • Baie diep penwortelstelsels – water diep ondergronds te kry.
  64. Aanpassings van diere by waterverlies: Gemsbok:
    Verkry water – gras, blare + wilde waatlemoene
  65. Aanpassings van diere by waterverlies: Reptiele:
    • Droe, skibberige velle – waterverlies teewerk
    • Herabsorbeer water in hul urine
  66. Aanpassings van diere by waterverlies: Woestynjakkals:
    Grawe hulself in die grond
  67. Aanpassings van diere by waterverlies: Kangaroerot:
    • Drink nooit nie
    • Produseer water as neweproduk van voeselvertering
    • Hou water terug – urine in vaste stof
    • Benut maniere – koel te bly – bly in tonnels, beweeg in nag rond
  68. Edafiese faktore
    • grondfaktore wat ekosisteme beinvloed:
    • = grondlug,
    • grondtemperatuur,
    • grondtekstuur,
    • opgelostegrondstowwe,
    • pH,
    • grondorganismes
    • verrottingsmaterie
  69. Grondlug
    • Die lug in spasies tussen gronddeeltjies wat nie met water gevul is nie
    • Hoeveelheid lug hang af van die grootte van gronddeeltjies
  70. Grondtemperatuur
    Baie diere - koeler temperatuur om koel te bly - waterverlies te verminder
  71. 3 tipes grondwater
    • Higroskopiese water
    • Gravitasiewater
    • Kappilere water
  72. Higroskopiese water
    • dun lagie water om elke gronddeeltjie.
    • Watermolekule klou sterk aan gronddeeltjies vas - plantwortels kan dit nie absorbeer nie
  73. Gravitasiewater
    Dreineer afwaarts deur die grond - bereik uiteindelik die worteltafel - baie bekombaar vir plante, daarna sink dit baie vinnig weg
  74. Kappilere water
    • die water wat agterbly nadat - gravitasiewater na onder gedreineer het
    • vul die spasies tussen gronddeeltjies + kan maklik deur plante opgeneem word.
  75. Die pH van grond
    • die hoeveelheid suur of alkalie in die grond
    • beinvloed die biologiese aktiwiteit in grond en beskikbaarheid van sekere minerale
    • Groot invloed op groei en ontwikkeling - plante
  76. Grondvoedingstowwe
    • Die grond - baie mineraalsoute - los op in grondwater
    • dan in opgeloste vorm deur plante geabsorbeer
  77. Humus
    die verrottende oorblyfsels van plante en diere + uitskeidingsprodukte van diere in. - verhoog die vrugbaarheid en waterhouvermoe van grond.
  78. Ekologie
    die studie van verwantskappe en wisselwerkinge - lewende organismes onderling en tussen die organismes en die natuurlike omgewing
  79. Organisme
    Individuele plant of dier wat uit verskillende stelses - saamwerk bestaan
  80. 2 faktore wat 'n groot invloed het op die tipe plante en diere aan die kus
    die seestrome - koue benguela en warm Agulhas
  81. Waarom is daar geen plante in intergetysondes nie
    Sanderige strande - voortdurend deur branderwerking en seestrome veranter
  82. Die enigste koraalrif in SA is in
    Kwazulu-Natal kus
  83. Die nut van vleilande
    • Voorsien 'n konstante watervoorraad deurdat water natuurlik deur plantegroei gefiltreer word.
    • Dit verminder die effek van vloede en droogtes
    • Die onderhou 'n buitengewonde verskeidenheid plant- en dierelewe
  84. 3 algemene spesies in vleilande
    • Papkuil
    • Varkore
    • Vuurpyle
  85. Groot vleiland in SA
    st. Lucia - Kwazulu Natal
  86. Werelderfenisterrein
    'n Gebied wat tot 'n natuurlike gebied verklaar is om bewaar te bly vir alle mense van die wereld
  87. Wat is 'n voedselketting
    Dit toon die voedingsverwantskapp
  88. Die stikstofsiklus
    • = noodsaaklik vir lewe
    • Vorm deel van proteiene
    • Beslaan 78% van die lug
  89. Plante
    • Absorber stikstof in die vorm van nitrate – opgelos in water
    • Gebruik di tom plantproteiene te vorm
  90. Diere
    • Kry stikstof deur plante te vreet
    • Direk/indirek
  91. Stikstofprosesse – vervanging van nitrate
    • • Stikstofbinding
    • • Ammonifikasie
    • • Elektriese binding – stikstof
    • • Kunsmisstowwe
    • • Denitrifikasie
    • • Uitlofing
  92. Stikstofbinding
    Die proses waartydens ‘n plant/mikroorganisme chemise met stikstofgas verbind – vorm nie-gasagtige verbindings – deur plante gebruik
  93. Stikstofbindende bakteriee
    Gebruik stikstof in atmosfeer – vorm ammoniak
  94. Nitrifikasie
    ‘n proses waardeur Nitrifiserende bakteriee ammoniak omskakel in nitrate
  95. 2 hoofsoorte stikstofbindinde bakteriee
    • • Vrylewende grondbakteriee
    • • Bakteriee wat in knoppies lewe – swallinge op die wortels is
  96. Spesiediversiteit
    Aantal spesies binne ‘n gegewe gebied
  97. Genetiese diversiteit
    Die omvang van genetiese verskille binne ‘n spesie
  98. Ekologiese diversiteit
    Aantal verskillende ekosisteme in ‘n gegewe omgewing
  99. Spesie
    Groep organisms – dieselfde lyk en kan teel + vrugbare nakomelinge
  100. Endemies
    As spesies slegs in ‘n sekere geografiese gebied voorkom
  101. 3 fokusgebiede in SA
    • 1. Kaapse Blommeryk
    • 2. Sukkulente-Karoo
    • 3. Maputuland-Pondoland-streek
  102. Biodiversiteit in SA
    • • 11 biome in werelde – SA het 7
    • • SA – meer as 20 000 plantspesies – 10% van die wereldtotaal
    • • 3 wereld-plantegroeifokusgebiede. = gebiede met groot aantalle endemiese spesies
    • • Kaapse Blommeryk – grootste aantal spesies per vierkante km
    • • Groot toerismebedryf – Groot 5. Groot wit mensvreterhaai + walvisse – baie gewild
    • • SA het ‘n belangrike fossielrekord – ¾ van alle hominiedfossiele in Afrika – kom uit Suider-Afrika. Rotslae (Karoo Supergroep) – rykste versameling terapsiedfossielspesies.
  103. SA se natuur-wereld-erfenisgebiede:
    • • iSimangaliso Vleilandpark (Groot St. Lucia)
    • • uKhahlamba-Drakensbergpark
    • • Wieg van die Mensdom se vroee-homoniedterrein
    • • Kaapse Blommereik
  104. hoeveel vleilande het sa
    – 17 vleilande = ramsarterreine
  105. Waarom moet ons biodiversiteit bewaar?
    • • Toerisme – groot bedryf (meer inkomste as mynbedryf)
    • • Baie mense sal hul werk verloor as die toerismebedryf afneem.
    • • Misdaad sal verhoog agv werkloosheid
    • • Plantekstrakte word in baie medisynes gebruik
    • • Verlies van plante – moontlik kon help om siektes te genees
    • • Hele ekosisteme sal bedreig word en biome kan verander – omgewing nie beskerm word nie
    • • As daar nie drastiese wereldwye maatreels getref nie – 6de groot massa-uitwissing in ons leeftyd plaasvind
  106. Fossiel
    • Enige heel organisme of gedeelte/spoor van ‘n organisme wat behoue gebly het
    • Kom gewoonlik in rotslae, ys teer en sap van bome voor
    • Verskaf bewyse van ‘n vorige lewe op aarde
    • Help om opeenvolging te bepaal en ewolusie te verstaan
  107. Paleontologie
    Die studie van fossiele
  108. Afkortings vir fossiele:
    • Ja – jaar gelede
    • Mja – miljoen jaar gelede
    • Bja – biljoen jaar gelede
  109. Dooie organisms kan fosileer en
    • • Hul oorspronklike vorm behou
    • • Veranderings ondergaan namate hulle fossileer
    • • Net ‘n spoor/ voetspoor agterlaat
  110. Fossiele wat sonder verandering behoue bly
    Volledig – minder as ‘n miljoen jaar oud. Word in ys/ambersteen gevind
  111. Fossiele in veranderde vorm gepreserveer
    Fossiele is nie meer die ware organisme nie – ander vorm ongesit
  112. Die maniere waarop fossiele in veranderde vorm gepreserveer word
    • 1. Vervanging – sagte deel van organisme word molekule vir molekule vervang deur ‘n minerale stof
    • 2. Permineralisering – Namate die harde deel van organisme ontbind – syfer minerale in, verhard en vorm rotsagtige kopie
    • 3. Samedrukking – Drukking – lae sediment – veroorsaak dat die organisme disintergreer en slegs swart koolstof oorbly.
    • 4. Fossielvorm = Fossiel – verharde sediment gevorm – later deur chemikaliee opgelos – los ‘n holte, afdruk in die vorm van die fossiel agter.
    • 5. Gietvorm – vooraf gevormde holte – gevul met sediment – dan verhard in die vorm van die oorspronklike organisme.
  113. Spoorfossiele
    Tekens van die bestaan van ‘n organisme – voetspore, gefosileerde uitwerpsels, gefossileerde leplekke van diere
  114. Grondtoestande vir fossilering
    • Meeste fossiele – verharde sediment aangetref.
    • Sediment = partikels wat deur water of wind weggevoer en dan neergesit word.
  115. Beste kans om gepreserveer te word as:
    • • Vinnig en geheel en al direk na sterfte begrawe word – verhoed dat dit beskadig word
    • • Begrawe word in fynkorrelrige, klei-agtige sediment – styfgepakte partikels. Verhoed dat suurstof, bakterie en sure die organisme laat ontbind
    • • Begrawe word in lae-energie-omgewing sonder getye of golfbeweging – verstrooi of beskadig

What would you like to do?

Home > Flashcards > Print Preview