SN Opsomming - Graad 10 Kwartaal 1 - Die elemente

Card Set Information

Author:
rayno@live.co.za
ID:
61239
Filename:
SN Opsomming - Graad 10 Kwartaal 1 - Die elemente
Updated:
2011-03-15 06:17:51
Tags:
Metale Elemente Isolators
Folders:

Description:
Fisiese wetenskappe opsomming - Januarie 2011 - Perodieke tabel
Show Answers:

Home > Flashcards > Print Preview

The flashcards below were created by user rayno@live.co.za on FreezingBlue Flashcards. What would you like to do?


  1. wat is die oorgangselemente
    • die elemente gevind tussen groep 2 en 3
    • hulle kan elektrone skenk en ontvang - die aantal verskil tov die elemente waarmee dit verbind
  2. wat is groep 1
    Alkali metale
  3. Wat is groep 2
    Alkali-aard metale
  4. Hoe gaan groep 3 te werk
    hulle kan 2 elektrone skenk en het 'n valensie getal van +3
  5. Hoe gaan groep 4 te werk
    hulle kan 4 elektrone skenk en het 'n valensie getal van +4
  6. Hoe gaan groep 5 te werk
    hulle sal 3 elektrone ontvang en het 'n valensie getal van -3
  7. Wat is groep 7
    Halogene
  8. Wat is groep 8
    Edelgasse
  9. Hoe werk groep 8
    • skenk en ontvang nooit elektrone nie - valensie getal: 0
    • laagste energievlak is 0
  10. noem diatomiese molekules
    • H - waterstof
    • N - stikstof
    • O - suurstof
    • F - Fluoor
    • Cl - Chloor
    • Br - Broom
    • I - jodium
  11. wat is die perodieke tabel
    'n tabel waarop elemente met soortgelyke chemiese en fisiese eienskappe saamgegoepeer word
  12. Noem die 3 groepe elemente
    • metale
    • metalloide
    • nie-metale
  13. hoeveel van die elemente is metaale
    4/5 vier vyfdes
  14. van links na regs oor die perodieke tabel verander elemente van:
    metaalagtig na nie-metaalagtig
  15. Noem eienskappe van metale
    • is vastestowwe (behalwe kwik) met 'n hoe smeltpunt
    • blink gewoonlik
    • pletbaar
    • rekbaar
    • goeie geleiers
    • gewoonlik sterk en kan 'n swaar gewig dra
    • Metale is grys (behalwe goud en koper)
  16. definieer pletbaar
    dit beteken dat iets in verskillende vorms gehamer of gerol kan word
  17. definieer rekbaar
    dat iets in dun drade uitgetrek kan word
  18. Noem groep 1 metale
    • litium
    • natrium
    • kalium
  19. Noem groep 2 metale
    • berillium
    • magnesium
    • kalsium
    • barium
  20. Wat is allooie
    'n mengsel van 2 of meer metale - bevat soms klein hoeveelheid van 'n nie-metaal
  21. Noem Allooie
    • Staal
    • Brons
    • Soldeersel
    • Nichroom
  22. Wat is eienskappe van Nie-metale
    • is teen kamertemperatuur vastestowwe of gasse (behalwe boom)
    • het 'n lae smelt- en kookpunt
    • Swak gleiers
    • is bros met 'n dowwe oppervlak
    • Wissel wat kleur betref
  23. Noem 'n paar nie-metale
    • Swawel
    • Suurstof
    • Stikstofgas
    • Waterstof
    • Koolstof
    • Chloriedione
    • Fluoor
    • Chloor
    • Broom
    • Jodium
    • Helium
    • Neon
    • Argon
    • Kripton
    • Xenon
    • Silwerbromied
    • Fosfor
  24. Noem die edelgasse
    • Helium
    • Neon
    • Argon
    • Kripton
    • Xenon
  25. wat is die algemeenste element op aarde
    suurstof
  26. Noem die metalloide
    • boor
    • silikon
    • germanium
    • arseen
    • antimoon
    • tellurium
    • polonium
    • astaat
  27. Warmte is energie…
    Wat van ‘n warmer na ‘n kouer voorwerp op pad is
  28. Hoe kan warmte oorgedra word?
    • Geleiding
    • Straling
    • Konveksie
  29. Hoe werk geleiding
    Geleiding dra warmte deur vastestowwe wat aan mekaar raak, oor
  30. Hoe werk Konveksie
    • Dra warmte in vloeistowwe en gasse oor.
    • Warm water en lug styg.
  31. Wat vorm die beweging van water of lug
    ‘n konveksiestroom
  32. Hoe werk straling
    • Dra warmte deur ‘n luleemte oor
    • Warm voorwerpe straal warmte uit
    • Party strale – gesien word, ander is infra-rooi wat warmte oordra
  33. Wat is homeotermies
    As diere hul liggaamstemperatuur gelykmatig kan hou – dmv kos
  34. Waaruit bestaan die aarde se kern
    Yster en nikkel
  35. Beskryf ferromagnetiese stowwe
    Stowwe wat bestaan uit magneties gerigte streke – domeine genome
  36. Noem ferromagnetiese stowwe
    • Yster
    • Nikkel
    • Kobalt
  37. Hoe werk domeine
    Elke domein tree soos ‘n klein magneetjie op – noord- en suidpool
  38. Hoe reageer domeine teenoor ‘n magnetiese veld
    • Hulle verskuif totdat hulle soos die veld gerangskik is
    • Dit word dan gemagnitiseer en deur die magneet aangetrek
  39. Wat is materie?
    Materie kan beskou word as enigeiets wat ruimte beslaan en massa het
  40. Wat is ‘n stof
    ‘n soort materie met ‘n konstante samestelling + eie unieke eienskappe
  41. Noem stowwe:
    • Water
    • Suiker
    • Tafelsout
    • Silwer
    • Suurstof
  42. Waarin kan stowwe geklassifiseer word (3)
    • Elemente
    • Verbindings
    • Mengsels
  43. Wat is ‘n mengsel
    • ‘n kombinasie van 2+ stowwe waarin die stowwe hul unieke eienskappe behou
    • Die samestelling bly nie constant nie
  44. Noem 2 tipes mengsels
    • Homogeen
    • Heterogeen
  45. Wat is ‘n homogene mengsel
    • ‘n mengsel wat orals dieselfde samestelling het
    • Altyd helder
  46. Noem ‘n voorbeeld van ‘n homogene mengsel
    Sout en water
  47. ‘n ander word vir ‘n homogene mengsel
    ‘n oplossing
  48. Wat is die oplosmiddel
    Die deel wat die grootste hoeveelheid uitmaak
  49. Wat is die opgeloste stof
    Die stof wat in die oplosmiddel opgelos het
  50. Wat is ‘n heterogene mengsel
    • ‘n mengsel waar die samestelling nie uniform is nie (nie orals dieselfde nie)
    • Enige kombinasie van stowwe wat nie in mekaar oplos nie, = heterogene mengsel
  51. Noem ‘n voorbeeld van ‘n suspensie
    • Sand in water – kan nie oplos nie
    • Word net in die water versprei en sak af
  52. Hoe kan water en sand weer geskei word
    • Deur die suspensie te filtreer
    • Water= filtraat
    • Sanddeeltjies = residu
  53. Hoe kan iets onmengbaar oos petrol en water geskei word
    Dmv n skeitregter
  54. Wat is 'n emulsie
    bv. olie en water, dit meng nie, breek slegs op in klein druppeltjies as jy dit had genoeg skud. lyk dan melkerig
  55. Definieer mengsel
    dit bestaan uit suiwerstowwe in wisselende kombinasie, maar die samestelling is altyd dieselfde, ongeag die oorsprong.
  56. Suiwer stowwe
    bestaan slegs uit 1 soort stof wat of elemente of verbindings kan wees
  57. Elemente
    • suiwer stowwe wat nie met chemiese metodes in eenvoudiger stowwe afgebreek kan word nie
    • bestaan uit atome
    • 2 subgroepe elemente: metale en nie-metale
  58. Verbindings
    suiwer stowwe wat saamgestel word uit elemente
  59. Eienskappe van 'n element
    • bestaan uit 1 soort atoom
    • Eienskappe is uniek
    • kan nie met chemiese of fiesiese metodes geskei word nie.
  60. Eienskappe van 'n vebinding
    • die samestelling is konstant
    • eienskappe verskil van die samestellende elemente
    • kan met chemiese metodes geskei word
  61. Eienskappe van 'n mengsel
    • samestelling kan wissel en bestaan uit 2+ elemente of verbindings
    • Eienskappe = samestellende stowwe
    • Kan met fisiese metodes geskei word.
  62. Atoom
    die kleinste deeltjie wat die eienskappe van 'n elment behou
  63. Dalton se atoommodel
    • Elemente bestaan uit klein deeltjies - atome
    • Alle atome van elemente is identies - dieselfde grootte, massa, eienskappe
    • Verskillende elemente het verskillende atome
    • Atome bind in 'n sekere verhouding met ander atome
    • 'n Atoom - nie geskei word nie
    • Atome kan in chemiese reaksies geskei, saamgevoeg of herrangskik word
  64. JJ Thompson se atoommodel
    • lyk soos 'n stoompoeding, met negatiewe elektrone, positiewe deeltjies
    • Het dit mbv 'n katode straalbuis bepaal wat 'n stroom elektrone uitgestuur het.
  65. Rutherford se model
    Hy het alfa-deeltjies in 'n lugleegte na 'n dun stukkie goudfoelie geskiet. Die straal wat buig of weerkaats beteken dat daar positiewe deeltjies is wat mekaar kan afstoot as hulle bots
  66. Neils Bohr se model
    • stel voor dat elektrone in wentelbane - energievlakke - met 'n bepaalde hoeveelheid energiehoeveelheid rondom n kern met positiewe deeltjies besit.
    • Elektrone - op en af beweeg - deur energievlakke deur energie te absorbeer/vry te stel
    • Die laagste vlak = grondslagfase
  67. Bohr kon net die posisie van ___ verklaar
    die posisie van water se elektrone verklaar
  68. Schrodinger en Heisen berg se modelle
    • Schrodinger - formule wat die gedrag en energiee van atoomdeeltjies beskryf
    • Heisenberk - ons kan nie die posisie van die elektron bepaal nie - slegs waarskynlikheid
  69. sinoniem met waarskynlikheidsgebied
    Orbitale
  70. Atome het 3 dele
    • negatiewe elektrone
    • positiewe protone
    • neutrale neutrone
  71. Nukleone
    • protone en neutrone saam
    • Het omtrent ewe veel masse
  72. In 'n neutrale element is:
    Protone = Elektrone
  73. Massagetal
    Toon die totale aantal protone en neutrone aan
  74. Atoomgetal
    Toon die aantal protone in die element aan
  75. Isotope
    • Atome van dieselfde element met verskillende aantal neutrone
    • Meeste elemente het 2+ isotope
    • Dieselfde atoomgetal
    • Verskillende massagetalle
  76. Elektronkonfigurasie
    die manier waarop elektrone rondom die kern gerangskik is
  77. Ionisasie energie
    • As 'n atoom 'n elektron vrystel word 'n positiewe ioon gevorm
    • word geioniser
    • Die hoeveelheid energie benodig om 'n elektron uit 'n neutrale atoom van 'n element te verwyder = ionisasie energie
  78. Molekuul
    Kan atome van dieselfde elemente bevat of atome van 2+ elemene wat in 'n vaste verhouding verbind is
  79. Katioon
    as 1+ elektrone prysgegee word, word 'n positewe ioon gevorm
  80. Anioon
    As elektrone by 'n neutrale element gevoeg word - negatiewe ioon gevorm
  81. Chemiese binding
    • ontstaan as atome naby mekaar is en die buitenste elektrone kontak maak
    • Atome sal net reageer as 'n meer stabiele produk gevorm word
  82. 3 soorte chemiese bindings
    • metaal + metaal = metaalbinding
    • nie-metaal + nie-metaal = kovalente binding
    • nie-metaal + metaal = ioniese binding
  83. Intermolekulere kragte
    • aantrekkingskragte tussen molekule
    • verantwoordelik vir baie fisiese eienskappe van materie - smelt- en kookpunt.
    • Baie swakker as kovalente kragte
    • = intramolekulere kragte
  84. Nukleone
    • Maak deel van die atoomkern uit
    • bestaan uit barione, die neutron en proton
  85. Massagetal
    Die totale aantal protone en neutron in 'n atoomkern
  86. Atoomgetal
    die aantal protone in die kern van 'n aoom
  87. Isotope
    vorme van 'n element waarvan die kere dieselfde atoomgetal maar verskillende atoommassas het.
  88. Relatiewe atoommassa
    Die vergelyking van die massa van die atoom van 'n element itv die massa van 'n koolstof12 atoom
  89. Gekwantiseerde energievlakke
    Energievlakke wat net 'n bepaalde hoeveelheid energie kan bevat
  90. Grondtoestand
    'n elektron se laagste energievlak
  91. Opgewekte toestand
    as 'n elektron energie ontvan en na 'n hoer energievlak beweeg
  92. Atoomorbitaal
    die gebiede rondom die kern waar 'n bepaalde waarskynlikheid bestaan om 'n elektron te vind
  93. Ionisasie-energie
    die hoeveelheid energie wat 'n elektron benodig om uit 'n neutrale atoom te verwyder
  94. Valenselektrone
    Die elektrone in die laaste energievlakke van 'n atoom wat gevul of verlate moet wees

What would you like to do?

Home > Flashcards > Print Preview