Drama 2011 Graad 10

Card Set Information

Author:
rayno@live.co.za
ID:
62742
Filename:
Drama 2011 Graad 10
Updated:
2011-01-29 10:55:17
Tags:
Stemproduksie Ontspan Verbale dinamika Modulasie Stanislavsky
Folders:

Description:
Drama Opsomming 29 Januarie 2011 - week 1 en 2
Show Answers:

Home > Flashcards > Print Preview

The flashcards below were created by user rayno@live.co.za on FreezingBlue Flashcards. What would you like to do?


  1. Hoe asemhaling v spraak verskil v normaal
    • Vining in, stadig uit
    • Beheer oor hoeveel lug ontsnap
  2. Wat is asemhalingsbeheer
    • Om genoeg lug te he vir spraak en klank
    • Instaat - lug te beheer om klank te verbeter
  3. Watter (oefeninge) moet jou daaglikse roetine volg
    • 1) Ontspannings
    • 2) Asemhalings
    • 3) Diafragma
    • 4) Projeksie
  4. Artikulasie
    Hoe spraakorgane klanke vorm
  5. Resultaat v goeie artikulasie?
    Duidelike uitspraak
  6. Hoe om spraaktegniek te verbeter
    • ‘n neutral aksent (– nie tipies aan land/streek nie)
    • Instaat- enige aksent van ‘n rol te doen
  7. Waarop moet die aksent fokus?
    • Duidelik
    • Neutraal
  8. Vaste artikulasie organe?
    • 1) Harde verhemelte
    • 2) Tande
  9. Mobiele organe?
    • 1) tong
    • 2) lippe
    • 3) Sagte verhemelte
  10. Hoe moet liggaam wees met stemwerk?
    Ontspanne, reguit, gekonsentreerd  energie goed gebruik word
  11. Wat beteken ontspanning
    • - Om vry te voel
    • - Gereed vir aksie
  12. Wat verseker ontspanning?
    Beste gebruik v spiere vir ‘n taak: handeling/rus.
  13. Wat is oogmerk met rus?
    Onnodige spanning uitskakel
  14. Waarom is ontspanning ‘n integrale komponent vd stem?
    stem = gevoelig vir enige ongemak
  15. Wat veroorsaak senuweeagtigheid?
    Spanning (veral nek & skouers)
  16. Waarna verwys ontspanning?
    Harmonie tussen spiere
  17. Gevolg v spanning in skouers
    •  spanning in nek  spanning strottehoof -> stembande trek saam -> toonhoogte styg.
    • stem nie gefokus; klink asof jy NA mense praat en nie MET hul nie
  18. Gevolge v spanning in kakebeen
    Inperking v beweging -> swak artikulasie
  19. Gevolge van spanning in nek
    Keel trek toe -> versteur laer toonhoogtes v stem
  20. Gevolg v spanning in bolyf
    Verhoed -longe behoorlik uitsit -> nie beheer oor asem
  21. Waarna verwys ‘n goeie postuur
    • Bene & spiere georden - liggaam natuurlike houding.
    • Ligaamlike word ondersteun & beheer sonder oormatige inspanning
    • Ligaam is gebalanseerd, buigsaam en gekoordineerd
  22. Wat gebeur - liggaam - skewe houding?
    Ander dele moet kompenseer -> kettingreaksie
  23. Waarom is neutrale liggaamshouding belangrik?
    • Bied geen aanduiding v karakter nie
    • Karaktarisering kan sonder spanning gebeur
    • Akteur voel op gemak, selfversekerd, op en wakker
    • Maak stem sterker & stemtoon beter
    • Dramaties oortuigende opvoering kan gelewer word
  24. Hoe lyk neutrale posisie?
    • Ken parallel met vloer
    • Agterkant v nek bo gestrek
    • Skouers nie na agter/voor nie
    • Rug in breedte gestrek
    • Werwelkolom - gestrek
    • Hande los langs sye
    • Kniee ontspan
    • Bene ontspan
    • Voete onder heupe & vorentoe
  25. Wat moet akteur gereeld tydens spraak doen?
    Pouseer – wanneer om asem te haal te fraseer
  26. Twaalf pare ribbes toon volgende struktuur:
    • Voorste punte vd 6 boonste pare is aan borsbeen (sternum) vas
    • Volgende 4 pare is aan mekaar en aan punt vd sternum vas
    • Onderste 2 pare – ‘swewende ribbes’ – nie aan borsbeen vas nie
  27. Spiere rondom bene het die vermoe…
    Om saam te trek -> beenstruktuur - laat beweeg
  28. Waar vloei die lug af?
    • keelholte (farinks)
    • strottehoof (larinks)
    • hooflugpyp (tragea)
    • Wat in 2 longpype (bronchi) verdeel wat - longe ingaan
    • Die pype verdeel in fyn brongiale buise wat op lugsakkies in longe uitloop
  29. Noem 2 verskillende soorte asemhaling
    • Sleutelbeen
    • Sentrale/Diafragmatiese tussenribspier
  30. Verduidelik sleutelbeenasemhaling
    Asemhaling beperk tot min beweging in boonste deel v borskas
  31. Waarmee gaan vlak asemhaling gepaard?
    Skouers - op beweeg
  32. Wat bring dit mee?
    • Spanning
    • Asem nie ten volle benut nie
  33. Verduidelik sentrale tussenribspierasemhaling
    • ‘Diep, sentrale/ Optimale asemhaling’
    • Alle asemhalingsorgane benut
    • Deur diafragma beheer
    • = regte manier v asemhaal
  34. Noem asemhalingstegnieke
    • Moenie asem, maag / ribbes probeer beheer nie
    • Doel bepaal hoeveel asem jy nodig het
    • Laat jou asem om jou buik en ribbes beweeg
    • Skep ‘n fisieke omgewing waar asem vryelik in en uit liggaam kan beweeg sonder dat jy asemhalingspatrone aanleer om die vloei v lug te onderbreek
    • Probeer – hele ribbekas uitsit, eerder as - boonste deel v borskas / skouers te lig.
    • As reg asemhaal, sal rug in breedte uitsit. Sit hande teen ribbes op rug - sorg dat jy reg asemhaal.
  35. Artikulasie
    Duidelike, akkurate vorm v klanke
  36. Frasering
    Paar woorde wat ’n idee vorm
  37. Gedig
    ’n Metriese samestelling v woorde met gevoel.
  38. Gedramatiseerde prosa
    Gedramatiseerde gedeelte uit ’n roman.
  39. Inleidend
    Inleidende aksie
  40. Interpretasie
    Betekenis aan iets heg
  41. Kleurbundel
    ‘n versameling gedigte
  42. Klem
    Woord/frase te beklemtoon
  43. Klimaks
    Reeks aksies wat tot hoogtepunt/keerpunt lei.
  44. Maatslag
    Kort pouse wat verandering v emosie wys
  45. Moduleer
    Stemvariasie om eentonigheid te vermy
  46. Monoloog
    Uittreksel uit toneel – net 1 karakter
  47. Pouse
    Stem rus/stop
  48. Ritme
    Kombinasie v spoed/tempo wissel/pouse/klimaks
  49. stemtoon
    emosie dmv stem uitdruk
  50. Toonhoogte
    Hoe hoog/laag stem
  51. Wat is Prosa
    • Niemetriese geskrewe/gesproke taal
    • Ivm poesie (metriese rym) is prosa gewone taal
    • ‘n uittreksel wat ‘n insident beskryf
    • Moet goeie begin, verloop, klimaks en einde he
  52. Wat is alleenspraak
    As karakter alleen op verhoog praat sonder karakters wat hom kan hoor
  53. Wat is ‘n gedig
    ‘n samestelling v woorde - taal, ritme en woorde gebruik om verbeelding te prikkel.
  54. Noem verskillende soorte gedigte
    • Epiese/verhalend (vertel ‘n storie)
    • Liriese (emosionele)
    • Epiese (held of heldin se storie)
  55. Wat is modulasie
    • Variasie in stem
    • Voorkom eentonigheid
    • Lei - effektiewe en interessante kommunikasie
  56. Waarna verwys snelheid
    • spoed waarteen klanke gevorm word
    • verwys na spreker se gemoedstoestand, situasie, emosionele toestand
  57. Waarna verwys tempo
    • Snelheid v spraak
    • Lengte en frekwensie v pouses
  58. Wat is algemene probleem met snelheid
    • Te vinning -> swak artikulasie – tekort aan asem, betekenis verlore
    • Te stadig -> swak kommunikasie en eentonigheid
  59. Waarom moet jy tempo varieer
    • Betekenis beklemtoon
    • Spanning/Atmosfeer skep
    • Belangrike woorde beklemtoon.
  60. Wat is die funksies van pousering
    • • Kan asemhaal
    • • Beklemtoon woorde
    • • Skep spanning
    • • Luisteraars verstaan wat gesê word
    • • Keer -> spreker hakkel omdat hy te ver vooruit moet dink
    • • Voorkom eentonige tempo
    • • Gee ritme
    • • Help artikulasie
  61. Noem 4 soorte pouses
    • Frase/sins
    • Dramatiese
    • Ruspunt
    • Metriese
    • Dralende
  62. Wat is ‘n Frase/sinspouse
    Om algehele vorm v gedig te hou.
  63. Dralende pouse
    • Spreker talm op laaste woord/lettergreep vd reel.
    • Einde v versreel om idee na volgende reel oordra sonder om asem te haal.
  64. Waarna verwys klimaks
    Reeks trappe wat opbou tot hoogte/keerpunt
  65. Hoe kan klimaks bereik word
    • Styg in toonhoogte
    • Hoer volume
    • Vinniger tempo
  66. 2 NB komponente v ritme
    Klem en metrum
  67. Elemente wat toneel, gedig/toespraak beinvloed
    • Aksent
    • Karakter
    • Emosionele toestand
    • Asemhaling
    • Styl
    • Infleksies
    • Aantal maatslae
    • Natuurlike ritme
  68. Wat is ‘n Frase
    • Versameling woorde wat 1 idee uitdruk
    • ‘n sin kan uit 1/ meer frases v verskillende lengtes bestaan
    • Gebruik v punktuasie lei tot effektiewe frasering
  69. Wat is maatslag
    ‘n oomblik v stilte om ‘n emosionele verandering tussen frases aan te dui
  70. Wat is klem
    As dele benadruk word om betekenis en gewig te gee.
  71. Hoe kan klem verkry word
    • Veranderende volume
    • Snelheid
    • Tempo
    • Toonhoogte
    • Uitspraak
    • Infleksie
    • Herhaling
    • Gebare
    • Gesigsuitdrukking
    • Uitspel v ‘n woord
    • Wisselende vokaallengtes
  72. Toonhoogte
    • Hoog/laagheid v stem
    • Toonhoogte styg met opwinding/ komedie
    • Dra by tot belangrikheid v ‘n toneel
  73. Wat is infleksie
    • Verskeidenheid in toonhoogte
    • Maak stem interessant; voorkom eentonigheid
  74. Wat is Toon
    • Kwaliteit vd stem se toonhoogte
    • Beinvloed atmosfeer en gevoel
  75. Hoe moet jy ‘n teks voorberei
    • Lees deur & dink na oor hoofidees en gevoelens
    • Besluit waar klimaks is
    • Verdeel in frases
    • Besluit watter woorde beklemtoon moet word
    • Besluit waar pouseer
    • Dui verskille in toonhoogte en volume aan
    • Besluit waar spoed gaan toe/afneem
  76. Hoe moet jy ‘n stuk prosa voorberei
    • Stem en beweging moet goed onderskei tussen vertel en direkte spraak
    • Gebruik stemwisseling, postuur, gebare om karakters voor te stel
    • Moenie elke karakter in aparte ruimte vertolk nie
    • Gebruik verandering in fokus om karakters te versterk
    • Gebruik stilstaande posisie met gebare
    • Vertelling: Spreek gehoor direk aan
  77. Interne monoloog
    Beelde in karakter se gedagte terwyl ander karakters praat
  78. Subteks
    Onderliggende betekenis
  79. Visualisering
    Iets voor jou geestesoog sien
  80. Regverdiging
    Rede waarom ‘n karakter iets doen en op ‘n sekere manier optree
  81. Status
    ‘n Persoon se sosiale posisie in verhouding tot ander
  82. Waarom is konflik belangrik in drama
    Omdat dit vereis dat die gehoor vrae vra en wonder oor wat gaan gebeur
  83. Noem soorte konflik
    • Openlike konflik - baklei
    • Konflik met die omgewing - haelstorm
    • Konflik van belange – 2 vriende by ‘n werksonderhoud
    • Konflik van emosies – geluk en hartseer
    • Innerlike konflik
  84. Wat moet ‘n akteur doen om konflik suksesvol oor te dra
    • Die omstandighede ken
    • Motivering he
    • Die subteks verstaan
    • Moet saamwerk itv optrede en reaksie
  85. Blokkering
    Verhoogbewegings
  86. Karakterisering
    ‘n Akteur – uitbeelding van ‘n karakter
  87. Wat is die doel van ‘n karakter
    Om die werklikheid te onthul of om daaroor te besin
  88. Noem die stappe noodsaaklik vir karakterisering
    • Ontleding van subteks
    • Opgemaakte / nagevorste geskiedenis van die karakter
    • Nagevorsde kennis van tyd, plek en omstandighede
    • Akteur se fisiese en vokale opleiding
  89. 2 soorte karakterisering
    Interne en eksterne karakterisering
  90. Waarna verwys eksterne karakterisering
    • Karaktermanifesterings wat die gehoor sien en hoor
    • Kostuums, grimering, pruike, rekwisiete
  91. Waarna verwys interne karakterisering
    • Die karakter se manier van dink
    • Hoe hy voel
    • Sy verhouding met die wereld
    • Psigologie
  92. Emosionele herroeping
    onthou van emosies
  93. Sensoriese herroeping
    onthou deur sintuie
  94. Stanislavski
    Vader van Metodiese Toneelspel

What would you like to do?

Home > Flashcards > Print Preview