The flashcards below were created by user
Anonymous
on FreezingBlue Flashcards.
-
Noem drie maniere waarop balke ondersteun word
- Vrylik ondersteun
- Ondersteun op albei punte
- Vrydraende balke
-
2 Maniere waarop 'n balk gelaai kan word:
- Eenvormige belading
- Gekonsentreerde vrag
-
Balke moet soos alle strukture aan dinge voldoen om 'n veilige struktuur te wees, noem:
- Sterkte
- Stewigheid
- Stabiliteit
-
Wat word draaikrag ook genoem?
Moment
-
'n Krag word uitgeoefen op 'n balk deur.....
'n vrag daarop te plaas
-
Eenheid waarin moment gemeet word:
Newton Meter Nm
-
Formule: Moment van 'n krag op 'n bepaalde punt =
krag x afstand vanaf spesifieke punt
-
Die voutegniek doen wat....
Maak 'n onstabiele vel papier stewig
-
Hierdie voutegnie staan bekend as:
rimpeling/golwing
-
Dit verander die vorm / profiel van die vel, maar voeg wat by?
diepte
-
Meer diepte verskaf....
meer stewigheid aan die balk
-
Voms geskik vir starre materiale:
-
Starre materiale is bv.
staal aluminium, hout en beton
-
Kragte op balke kan verdeel word in 4 tipes:
- trekkrag
- stootkrag
- skeurkrag
- draaikrag
-
As 'n balk se eie gewig dra staan bekend as....
interne vrag
-
Beton word versterk met 'n
ysterstaaf
-
Die staalstaaf word geplaas waar
trekkrag die meeste is
-
die staalstaaf in beton bied weerstand teen
trekkrag
-
Die staal/ysterstawe - versterking van beton is geriffeld om te verseker dat
beton daaraan vas sit
-
Indien beton nie vas sit aan die ysterstawe nie, sal wat gebeur, waar?
sal bars of breek aan onderkant waar trekkrag plaasvind
|
|